Johannes 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tomas, wat ook Didimus genoem is, sê toe vir die ander dissipels: “Kom ons gaan ook, sodat ons saam met Hom kan sterwe.”

Johannes 11

Johannes 11:14-26