Johannes 10:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hulle toe: “Ek het dit vir julle gesê, en tog glo julle nie. Die dade wat Ek in die Naam van my Vader doen, bewys wie Ek is.

Johannes 10

Johannes 10:15-34