Johannes 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Huurling is geen herder nie, en dit is nie sy eie skape nie. As hy 'n wolf sien kom, los hy die skape en hardloop weg, en die wolf vang die skape en jaag die trop uitmekaar.

Johannes 10

Johannes 10:7-14