7. Hy het gekom om te getuig; hy moes getuig van die lig, sodat almal deur hom tot geloof kon kom.
8. Hy was self nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.
9. Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe.
10. Hy wás in die wêreld — die wêreld het deur Hom tot stand gekom — en tog het die wêreld Hom nie erken nie.