Johannes 1:51 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder sê Jesus vir hom: “Dit verseker Ek julle: Julle sal die hemel oop sien en julle sal die engele van God sien op- en afklim na die Seun van die mens toe.”

Johannes 1

Johannes 1:50-51