Johannes 1:47 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus vir Natanael na Hom toe sien aankom, sê Hy van hom: “Hier is 'n ware Israeliet, 'n man in wie daar geen bedrog is nie.”

Johannes 1

Johannes 1:39-49