Johannes 1:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende dag het Jesus besluit om na Galilea toe te gaan. Hy kry toe vir Filippus en sê vir hom: “Volg My!”

Johannes 1

Johannes 1:33-45