Johannes 1:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het self ook nie geweet wie Hy is nie, maar God wat my gestuur het om met water te doop, het vir my gesê: ‘Die Een op wie jy die Gees sien kom en bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop.’

Johannes 1

Johannes 1:24-36