Joël 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die leër se voorhoede is 'n vuur wat verteer,sy agterhoede 'n vlam wat brand.Voor die koms van die sprinkaanswerm is die veld soos die tuin van Eden;as hy verby is, is dit 'n onbewoonbare woestyn.Hy laat niks oorbly nie.

Joël 2

Joël 2:1-8