Roep die volk op,reinig die gemeente,laat die leiers bymekaarkom,bring die kinders bymekaar,selfs dié wat nog drink.Die bruidegom moet uit sy kamer uitkom,die bruid uit haar wittebroodskamer.