Joël 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Voor ons oë is ons kos weggevat;blydskap en gejuig het uit die huis van ons God verdwyn.

Joël 1

Joël 1:10-20