Trek rouklere aan, treur, priesters!Kerm, julle wat diens doen by die altaar!Dra julle rouklere selfs snags,julle wat in die diens van my God is:die graanoffer en die drankoffer is weggeneemuit die huis van julle God.