35. Kan jy weerligstrale uitstuurdat hulle vir jou kom sê: ‘Hier is ons’?
36. Wie gee verstand aan die ibis om teen die vloed te waarskuof wie gee insig aan die haan om die dag aan te kondig?
37. Wie het die kennis om genoeg wolke bymekaar te bring,om hierdie waterkruike van die hemel om te keer
38. wanneer die grond kliphard isen daar net groot kluite lê?