Job 38:31-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

31. Sou jy die Sewester met 'n band kon vasknoopof die band van Orion kon losmaak?

32. Kan jy die sterre op hulle tyd laat opkom,kan jy die Beer met sy kleintjies laat uitkom?

33. Weet jy hoe die hemelliggame werk?Stel jy hulle invloed op die aarde vas?

34. Kan jy jou stem tot by die wolke hoorbaar maaksodat stortreën jou oordek?

Job 38