Die donkerte moes daardie nag ingesluk het,dit moes nooit ingereken gewees hetby die dae van die jaar nie,dit moes nooit bygevoeg gewees hetby die berekening van die maande nie.