Job 29:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek was vriendelik met hulletoe hulle geen hoop meer gehad het nie,my goedgesindheid het verhoed dat hulle ondergaan.

Job 29

Job 29:15-25