Jy is soos iemand wat homself in sy woede verskeur.Moet alle mense van die wêreld af verdwyn om jou tevrede te stel?Moet die rotse uit hulle plek losgeruk word?