Job 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die mens se dae is vasgestel,U het die getal van sy jare bepaal,U het dit neergelê, en hy kan dit nie oorskry nie.

Job 14

Job 14:1-7