1. Ek het dit alles met my eie oë gesienen met my eie ore gehoor en ek het dit verstaan.
2. Wat julle weet, weet ek ook,ek staan nie vir julle terug nie.
3. Maar ek wil eintlik met die Almagtige praat,ek wil my saak aan God stel.
4. Julle stapel die een leuen op die ander,julle is kwaksalwers, julle almal.