Jesaja 9:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die volk wat in donkerte geleef het, het 'n groot lig gesien, oor dié wat in die donker land was, het 'n lig geskyn.

2. U het dié wat nie meer 'n nasie was nie, baie gemaak,hulle blydskap groot gemaak.Hulle het hulle in u teenwoordigheid verblysoos mense bly is in die oestyd,soos hulle juig wanneer hulle die buit verdeel.

Jesaja 9