Jesaja 8:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

sal die Here die magtige vloedwaters van die Eufraat oor hulle laat kom: die Assiriese koning met al sy mag. Die Eufraat sal oor al sy oewers stoot, oor al sy walle spoel.

Jesaja 8

Jesaja 8:4-11