Jesaja 66:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom besluit Ek dat hulle gestraf moet worden bring Ek verskrikking oor hulle.Toe Ek geroep het, het niemand geantwoord nie,toe Ek gepraat het, het niemand geluister nie;hulle het gedoen wat verkeerd is in my oë,hulle het gekies vir wat My nie aanstaan nie.

Jesaja 66

Jesaja 66:1-13