Julle sal dit beleef en julle sal bly wees;julle sal nuwe lewe kry soos groen gras wat uitspruit.So sal die mag van die Here geopenbaar word aan sy dienaars,en sal Hy sy vyande straf.