Jesaja 65:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar julle wat van die Here afvallig geword het,julle wat my heilige berg vergeet het,julle wat vir die afgod Gad offermaaltye hou,wyn inskink vir die afgod Meni,

Jesaja 65

Jesaja 65:6-16