Jesaja 65:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het my wil geopenbaar aan 'n volkwat nie na My gevra het nie.Ek het My laat vind deur mensewat My nie in die gebed gesoek het nie.Vir 'n nasie wat My nie aangeroep het nie,het Ek gesê: Hier is Ek! Hier is Ek!

Jesaja 65

Jesaja 65:1-9