Jesaja 63:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

uit al hulle nood.Hy was vir hulle nie 'n vyand nie,Hy self was die engel wat hulle gered het.Hy het hulle verlos deur sy liefde en ontferming;Hy het hulle opgetel en hulle altyd gedra.

Jesaja 63

Jesaja 63:1-17