Jesaja 63:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal die troue liefde van die Here verkondig,die roemryke dade van die Here,alles wat Hy vir ons gedoen het,sy groot goedheid vir Israel,alles wat Hy gedoen het in sy genade,in sy groot liefde.

Jesaja 63

Jesaja 63:3-11