Jesaja 63:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom het U ons laat afdwaal van u paaie af, Here?Waarom het U ons hardkoppig gemaaksodat ons U nie gedien het nie?Wees tog weer soos vroeër ter wille van u dienaars,ter wille van die volk wat aan U behoort.

Jesaja 63

Jesaja 63:10-19