Jesaja 63:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het sy volk gedink aan die ou dae,aan die tyd van Moses, en gevra:Waar is Hy wat sy kudde dwarsdeur die see gebring hetsaam met hulle herder?Waar is Hy wat sy Heilige Gees onder hulle gegee het?

Jesaja 63

Jesaja 63:8-14