Jesaja 62:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal nie meer die verstote vrou genoem word nie,en jou land nie meer die een wat verlate lê nie.Jy sal genoem word: “Die een vir wie die Here liefhet,”en jou land: “Die een wat aan die Here behoort.”Die Here het jou lief,en jou land behoort aan Hom.

Jesaja 62

Jesaja 62:1-11