Jesaja 62:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal genoem word: “Gewyde volk,volk wat deur die Here verlos is.”En jy, Jerusalem, sal genoem word: “Gewilde stad,stad wat nie verlate lê nie.”

Jesaja 62

Jesaja 62:10-12