Gaan uit, gaan uit by die poorte,maak die pad gereed vir die volk!Vul die grootpad op, vul dit op!Vat weg die klippe!Steek 'n banier op dat die volke dit kan sien!