Jesaja 61:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

die dag waarop Hy vir dié in Sion wat treur,eer gee in plaas van smart,vreugde in plaas van droefheid,blydskap in plaas van hartseer.Hulle sal genoem word: Bome van Redding.Die Here het hulle geplant om sy roem te vermeerder.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-9