Ek is baie bly oor die Here,ek juig oor my God,want Hy het my gered,vir my oorwinnaarsklere aangetrek.Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op,soos 'n bruid met haar juwele aan.