Dit is die skepe van die eilande wat na My toe op pad is;heel voor is die skepe van Tarsis af.Hulle bring jou seuns van ver af,en ook silwer en goud,tot eer van die Here jou God,die Heilige van Israel,omdat Hy jou roem wil vermeerder.