Jesaja 60:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die kleinvee van Kedar word vir jou bymekaargemaak,die ramme van Nebajot is tot jou beskikking;hulle is aanneemlike offers op my altaar.So vermeerder Ek die roem van die huiswaar Ek geëer word.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-16