Jesaja 60:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sal dit sien en van vreugde straal,jy sal bewe van blydskap,want die rykdom van die see word joune,die skatte van die nasies kom in jou besit.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-10