Jy sal deur nasies en konings versorg wordsoos 'n kind wat aan sy moeder se bors gevoed word.Dan sal jy besef dat Ek die Here is, jou Redder,dat die magtige God van Jakob jou Verlosser is.