Die hoë bome van die Libanon sal na jou toe kom,sipresse, platane en denne,om die roem van my heiligdom te vermeerder,om luister te verleen aan my tempel: