Jesaja 60:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig!Vir jou het die lig gekom,die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-10