Verder het Hy vir my gesê:“Maak hierdie volk traag van begrip,maak hulle ore doofen hulle oë blindsodat hulle nie met hulle oë sien,met hulle ore hoor,en met hulle verstand begrypen hulle hulle bekeer en genees word nie.”