Jesaja 58:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sê:Roep uit volle bors,moet niks verswyg nie!Laat jou stem hoor, duidelik soos 'n ramshoring!Wys my volk op hulle oortredinge,die afstammelinge van Jakob op hulle sondes.

Jesaja 58

Jesaja 58:1-9