Jesaja 57:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle verkies die afgodsbeelde in die laagte,daar soek julle julle deel.Vir hulle bring julle drankoffersen offer julle graanoffers.Moet Ek My hiervoor oor julle ontferm?

Jesaja 57

Jesaja 57:4-9