Met wie wil julle spot?Teen wie wil julle grootpraat,vir wie wil julle tong uitsteek?Julle is niks anders as 'n klomp rebelle nie,'n broeisel leuenaars!