Jesaja 57:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

As jy om hulp roep,moet jou spul gode jou kom red,maar 'n wind waai hulle almal weg,'n yl luggie vat hulle weg.Maar wie by My skuil, sal die land besiten my heilige berg as eiendom ontvang.

Jesaja 57

Jesaja 57:5-16