Die regverdige kom om,en daar is niemandwat dit ter harte neem nie;dié wat aan die verbond getrou is,sterf sonder dat iemand begrypdat dit deur die boosheid in die wêreld isdat die regverdiges sterf.