Jesaja 56:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal die nie-Israeliete wat by my volk aansluitom My te dien, om my Naam lief te hê,en om my dienaars te wees,almal wat my sabbatte onderhou en dit nie ontheilig nie,en wat lewe volgens my verbond,

Jesaja 56

Jesaja 56:1-8