Die goddelose moet sy verkeerde pad laat staan,die slegte mens sy slegte planne.Hy moet hom tot die Here bekeer, dan sal Hy hom genadig wees;hy moet hom tot ons God bekeer, Hy vergewe altyd weer.