Jesaja 55:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom betaal julle vir iets wat nie brood is nie,waarom werk julle vir iets wat nie kan versadig nie?Luister aandagtig na My, sodat julle kan eet wat goed isen versadig kan word met die beste wat daar is.

Jesaja 55

Jesaja 55:1-8