Jesaja 53:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy is mishandel, maar hy het geduldig gebly,hy het nie gekla nie.Soos 'n lam wat na die slagplek toe gelei worden soos 'n skaap wat stil is as hy geskeer word,het hy nie gekla nie.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-9